Herman Frans Martha Brusselmans (Nederlandse uitspraak: ˈɦɛrmɑn ˈbrʏsəlmɑns; gebore op 9 Oktober 1957) is 'n Vlaamse digter, dramaturg en rubriekskrywer. Hy woon in Gent. Hy is een van bekendste Vlaamse skrywers, maar ook 'n besonders kontroversiële figuur vanweë sy kru taalgebruik en afstootlike komedie.
Developed by StudentB